Askham Accommodation | Dreghorn Kalahari Game Ranch | Askham | Northern Cape | Green Kalahari | Molopo | Kalahari Hunting
 

>> Upington Accommodation

GREEN KALAHARI
SEARCH BY MAP ACCOMMODATION ATTRACTIONS TOURS TRANSPORT HUNTING WEDDINGS CONFERENCES home
  askham  augrabies  groblershoop  kakamas  kathu  keimoes  kenhardt  kgalagadi transfrontier park mier  pofadder  postmasburg  prieska  olifantshoek  riemvasmaak upington
Contact Detail
 

Contact:
SJ KOORTZEN

Cell: +27(0)83 22 50 331

Tel: +27(0)82 303 8768
Fax:+27(0)86 666 0331

POSBUS 90, ASKHAM, 8814
Send an E-mail enquiry
Current rates and bookings
Map: Click to view location

 
 
Services & Facilities

* Volledige 4x4 baan wat ook
   ideaal is vir motorfietse.
* Jag seisonaal
* Kleiduif skiet

>> Make a Booking <<
 
 
Dreghorn Kalahari Game Ranch - Askham Accommodation
Askham Accommodation | Northern Cape | Molopo | Green Kalahari | Kalahari Hunting
   
>> click on the photo to enlarge <<
Dreghorn Kalahari Game Ranch is Junie maand 2006 begin en ons is tans besig met ons eerste fase. Die eerste fase bestaan uit n Boskamp wat in die veld self gelee is om ons gaste so na as moontlik aan die natuur te hou maar die ervaring steeds luuks en so gemaklik as moontlik te maak.

Drie eenhede is toegerus met 5 enkelbeddens en n volledige badkamer en lugversorgers.
Twee eenhede is toegerus met 4 enkelbeddens en n volledige badkamer en lugversorgers.
Drie eenhede is toegerus met 2 enkelbeddens en n volledige badkamer en lugversorgers.

Elke eenheid is onder sy eie natuurlikke sambreel gebou wat bestaan uit n groot kameeldoringboom. En is loop afstand van die “Aasvoel Nes” (n buitelig boma) wat tradisionele etes voorberei op aanvraag.

Vir die wat hulle eie ding wil doen is daar hout, ys en vleispakke beskikbaar.
Vars potbrood, roosterkoek en slaaie ook beskikbaar op aanvraag.
Breekware, swartpotte en kombuis toerusting ook te huur.

Ons beskik ook oor 'n kontant kroeg met grootskerm TV, Pool tafel
en binne braai.

NB Geen kredietkaart fassiliteite, jammer vir die ongerief.


Ons sien uit na jul besoek en gaan jul verblyf so gemaklik en sorgvry moontlik maak.


 
     
Upington.com the Green Kalahari tourism directory was brought to you by Upington-Online.
Askham Accommodation | Dreghorn Kalahari Game Ranch | Askham | Northern Cape | Green Kalahari | Molopo | Kalahari Hunting