Dreghorn
Kalahari Game Ranch
- Askham Accommodation:
Dreghorn Kalahari Game Ranch
is Junie maand 2006
begin en ons is tans
besig met ons eerste fase.
Die eerste fase bestaan uit
n Boskamp wat in die veld
self gelee is om ons gaste
so na as moontlik aan die
natuur te hou maar die ervaring
steeds luuks en so gemaklik
as moontlik te maak.