Dreghorn
Kalahari Game Ranch
- Askham Accommodation:
Dreghorn Kalahari Game Ranch is
Junie maand 2006
begin en ons is tans besig
met ons eerste fase. Die eerste
fase bestaan uit n Boskamp wat in
die veld self gelee is om ons gaste
so na as moontlik aan die natuur
te hou maar die ervaring steeds
luuks en so gemaklik as moontlik
te maak.
Loch Maree Guest Farm and Field Camp -Askham Accommodation:
Loch
Maree Guest Farm is situated 200km
north of Upington and 95km from
Kgalagadi Transfrontier Park and
is a welcome stop for travellers
who wish to explore the Kalahari
in more detail. All accommodation
is fully equipped and meals can
be arranged.